AWA

Ek Loop Die Pad

0
0
  • 1983.07.25
  • 2:38
AWAで聴く

歌詞

Ek loop die pad, al lank, my lam So kaalvoet deur die kou Van doeriekant se doringveld En kyk hoe lyk ek nou Ek loop die pad, so sonder hoed Deur son en wind en grou So kaalvoet, op die slingerpad En kyk hoe lyk ek nou Instrumenteel My lam, die gras is soms so groen En die son is soms so lou Maar ek loop hierdie pad alleen, my lam En kyk hoe lyk ek nou Onthou jy nog hoe ons kon loop? So loslyf, en verspot So vlieg - vlieg oor die koppies heen 'n Ragab en 'n Lot Instrumenteel Maar nou loop ek, alleen my lam So kaalvoet deur die kou En soms, net soms dan wonder ek? My lam, waar is jy nou? En soms, net soms, dan wonder ek? My lam, waar is jy nou?

このページをシェア

Amanda Strydomの人気曲

Amanda Strydom
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし