AWA

Sit Sit So

0
0
  • 2008.01.01
  • 3:52
AWAで聴く

歌詞

Tussen die opstaan en die wegstap Die rugdraai en ontleed Tussen optel en weer neersit Onthou en weer vergeet Tussen ek moet nog en ek moes tog Amper en gedoen Gister en môre Vlees en visioen Tussen hersenskim en werklikheid Passie en paniek Tussen die lakens en die laksman Tussen ry en tussen briek Wik en weeg ons sit sit so, sit sit so, sit sit so Stamel, swyg ons, sit sit so, sit sit so - hoera Tussen die vreugde en die vrede Tussen hoflikheid en haat Aanvaarding en verwerping Tussen vyand en kameraad Tussen die bye en die brommers Die virus en die kuur Die gode en vergetenes Die paradys en muur Tussen die stemme en die dowes Die gewer en die gee Die wiegie en die kerkhof Tussen ja en tussen nee Ek moet nog, ek moes tog Amper, gedoen Gister, môre Vlees en visioen Hoe ry die boere

このページをシェア
Amanda Strydom
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし