AWA

Pelgrimsgebed

0
0
  • 2008.01.01
  • 3:24
AWAで聴く

歌詞

Vader God, U ken my naam My binnegoed en buite staan My grootpraat en my klein verdriet My vashou aan als, wat verskiet U ken my vrese en my hoop Die pad wat ek so kaalvoet loop Die pad het U al lankal berei U maak die pad gelyk Vir my Alle Pelgrims keer weer huistoe Elke swerwer kom weer, tuis Ek verdwaal steeds op die grootpad Soekend na U, boarding huis Instrumenteel Moeder God, U ken my waan My ego en my regop staan Die drake waarteen ek bly, veg U wys my altyd weer, die weg U het my met U lig gesien Die lig strooi ek op, iedereen Net U weet hoe my toekoms lyk Ek het niks, U maak my ryk Alle Pelgrims keer weer huistoe Elke swerwer kom weer, tuis Ek verdwaal steeds op die grootpad Soekend na U, boarding huis Alle Pelgrims keer weer huistoe Elke swerwer kom weer, tuis Ek verdwaal steeds op die grootpad Soekend na U, boarding huis

このページをシェア
Amanda Strydom
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし