AWA

Foto 1974

0
0
  • 2008.01.01
  • 4:10
AWAで聴く

歌詞

Hier staan ons mooi gerangskik netjies ry op ry In reentien vier en sewentig, ons was lonk en bly 'n Matriekklas in 'n skooisaal, die toekoms het gewink Ons was die uitverkorenes, ons oè het geblink Die meisies, wange bloesend, met strikke in die hare Die meikbaardseuns vol drange, ryp soos koringares Muurblomme en seksbomme, die bang gays in die kas Eendjies eendjies op 'n ry - van vér af nommerpas Ons leuse was handhaaf en bou Ek wonder waar is al die eendjies nou Handhaaf ons, bou ons Waar's die dinge heen Ek sit hier met 'n foto My dae word alleen Waar is al die jong seuns wat hier op die foto staan Ek was al weer te besig om reunie toe te gaan Was hul kanonvoer in Angola of staan hul nou op straat Of het hul, soos baie reeds die Suiderland verlaat? En die meisies met die vlegsels, wáár is die blomme heen? Gepluk, verruk, gelukkig of geskei en sielsalleen? En die kinders uit hul skote, teen dié tyd groot en vry Werk hul nou in Londen, in Sydney of Taiipei? Ons leuse was handhaaf en bou Ek wonder waar is al die eendjies nou Handhaaf ons, bou ons Waar's die dinge heen Ek sit hier met 'n foto My dae word alleen Eendjies, eendjies, stap in 'n ry Een twee drie vier gaan hul verby Links regs links regs kyk hoe mak Reguit dam toe Kwak kwak kwak

このページをシェア
Amanda Strydom
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし