AWA

Herfsgedagtes

Track byPiet Botha

0
0
  • 2003.06.30
  • 4:31
AWAで聴く

歌詞

jou spore loop wyd oor hierdie land ook van die noorde na die suidekant het jy dit gevind dit waarvoor jy so lank loop soek het eenkeer..het ek dit gekry in die kyk van 'n kind en die res ... was maar alles 'n gejaag na wind As jy dan moet gaan Laat die son en die wind en die maan Jou altyd terugbring na my Ek ken van die reën En dit maak nie saak waarheen Die pad jou vat ek sal jou kry Hierdie woorde het ek onthou , Diep in die nag... Op die pad tussen nou en nêrens More het sy eie sorge Van winter en wie weet wat nog As ek tog net, as ek tog net... Vergeet dit dis verby net soos die name Van die dorpe, en die stede waardeur jy ry As jy dan moet gaan....

このページをシェア

Piet Bothaの人気曲

Piet Bothaのアルバム

12曲2018年
11曲2011年
14曲2003年
11曲2001年
11曲1999年
Piet Botha
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし