AWA

Bosveldpad

Track byPiet Botha

0
0
  • 2003.06.30
  • 3:22
AWAで聴く

歌詞

maanlig op die ou bosveldpad doringboom se kind ek ruik die aarde nat en bly om 'n bietjie water te kry bosveldson warm soos 'n oond krokodil se vel, Mabalel, daar word vertel die tokkelos kom reguit uit die hel hier gesien en daar gewaar en die ou man sit en staar en in die vuur droom hy van lang vergete dae olifant se tand o nou baie duur krokodil se vel, Mabalel, daar word vertel die tokkelos kom reguit uit die hel maanlig op die ou bosveldpad iets wat geld nie kan koop bosveldpad pluk vir jou 'n lat as jy sonder skoene loop doringboom se kind sal jou voete vind krokodil se vel.....

このページをシェア

Piet Bothaの人気曲

Piet Bothaのアルバム

12曲2018年
11曲2011年
14曲2003年
11曲2001年
11曲1999年
Piet Botha
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし