drie minute om hier weg te kom variasie hier voel nogal ongesond is nog hul vir hulp agter die arrogansie potensiaal staan daar dit is net vermom die stad is swart, die sonde staan net visueel verkwis dis nie die moeite werd nie waarnemend soos ek is, jy't my forseer om 'n opinie uit te kots net soos jy, jy verdien 'n fokof Alternatiewe gewoontes is dalk net abstrak Aanvaar jy's uniek, dis 'n eer en 'n vloek Konfronteer die redenasie om verveeldheid te verhoed Ontkenning is gevaarlik, dit vertraag ontwikkeling waarnemend soos ek is, jy't my forseer om 'n opinie uit te kots net soos jy, jy't my forseer Want jy verander in wat jy het Goedkoop aandag soos 'n sigaret. Skadelik as jy dit geniet