AWA

Lalie Dub Remix

Track byKoos Kombuis

0
0
  • 2008.07.01
  • 4:23
AWAで聴く

歌詞

Lalie, jy het vir my gese, Solank soos die lepel in die pap pot lê So lank soos Ouma nog klein kinders wil hê, Sal jy my by jou laat lê Maar Lalie nou's dit donker maan En daar is goed, wat ek nie kan verstaan Wat nou gebeur het was mos nooit ons plan, Lalie jy weet erf my van Lalie amper is nie stamper, En wie dra nou jou yellow jumper Daar is 'n nuwe sticker op jou bumper Daar is 'n ander ou wat jou nou pamper (pamper) Lange nagte is jy al fort Lange dae wat wekker word Ons pap begin al koud word in die bord Lalie life is gans te short Ek sien jou sondags op die stoep En ek sweer jy hoor die dorp seuns roep Lalie, Lalie kom tog terug True Love druk deur soos 'n poep (poep) La la, la la la la La la, la, La la la, la Jou boyfriend dra jou rose aan Maar roos blare sal gou vergaan En stadsgedruis mos straks verslaan So seker soos die lepel in die pap pot staan Lalie kom terug na die veld toe Stuur hom terug na die land van geld toe Ek was van toeka af jou held toe Lalie stuur hom na sy hel toe (hel toe) Lalie jy't vir my gese Solan soos die lepel in die pap pot le Solank soos ouma nog klein kinders wil hê Sal jy my by jou laat lê

このページをシェア

Koos Kombuisの人気曲

Koos Kombuisのアルバム

15曲2008年
13曲1985年
Koos Kombuis
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし