AWA

Blues Vir Louise

Track byPiet Botha

0
0
  • 1999.11.30
  • 4:51
AWAで聴く

歌詞

Yster op yster Louise gaan die vonke laat spat Ons almal weet jy was nooit 'n maklike meisie maar jy was altyd 'n warm kat Louise 'n Splintenuwe besem staan buite jou deur en wanneer jy laatnag voor die maan verby vlieg met jou selfoon in jou een hand dan sit die broers hieronder en bid Jy verloor beheer Koor: Oral waar ek loop oral waar ek gaan loop ek met my bybel en 'n nine mil en 'n mes want vir jou is ek bang Banger as 'n pofadder Louise Maar eendag is eendag wanneer al jou reptiele en jou skerpioene slaap Dan kom ons in die laatnag ons gooi suiker voor jou deur sit daar in die donker drink mampoer wag en kyk wat gebeur Yster op yster Louise gaan die vonke laat spat die lyk van Leon Veenstra le iewers in 'n donker gat Ek weet die duiwel kom jou haal skattie Koor

このページをシェア

Piet Bothaの人気曲

Piet Bothaのアルバム

12曲2018年
11曲2011年
14曲2003年
11曲2001年
11曲1999年
Piet Botha
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし