AWA

Revolusie

0
0
  • 1998.02.02
  • 5:20
AWAで聴く

歌詞

Jy spandeer jou tyd in straatkafees Met jou potlood en papier Skryf gebede teen die duisternis Bestel nog koffie en hoop vir bier Met jou rugsak trek jy deur die land Soek simpatie en 'n warm bed En iemand wat die behoeftes ken Van 'n swerver met talent En jy ken die agterstrate Van stellenbosch tot in waterkloof En as windhoek se fasciste smile Kan jy die beste twostep dans Of jy in bellevue na de hawe vaar Of in Amsterdam verdwaal Dis oral nog banaal genoeg Om revolusie te verstaan Ja die sakemanne vra nog wyn En betaal met 'n visakaart En die joernaliste vra hier rond Grawe dooie bene oop (hou nooit op nie) En die gasvrou op haar TV- skou Vra haar laatste stomme vraag En ek sit hier en sien die sin Om revolusie te versin Want ons ken die agterstrate...etc Wie is die koning van die underground? Wie is die punk in Pretoria-straat Nog 'n aand op Philipolis Dis seker iets om oor te praat Hulle dans nou in die strate Dis ons tyd in afrika Ministers vlieg in boeings weg En ons staan hier verstom Hulle nou in die strate Dieselfde ou verhaal Leiers vlieg in boeings weg Hulle dans nou in die strate Dieselfe nuwe taal Ministers vlieg in boeings weg En ons staan hier Bevry

このページをシェア

Johannes Kerkorrelの人気曲

Johannes Kerkorrelのアルバム

15曲2016年
17曲2012年
20曲2000年
15曲1998年
30曲1996年
11曲1992年
Johannes Kerkorrel
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし