AWA

Hillbrow

0
0
  • 2012.10.12
  • 4:01
AWAで聴く

歌詞

Ou man sit by die straatkafees, En kyk al die mense loop heen-en-weer Boemelaars raas by die Wimpy Bar, En Fontana is oop tot laat in die aand Kaalvoet kinders in die straat, wys parkeerplek aan En hou dan die hand, en hou dan die hand, En hou oop die hand, ja En gee, gee, gee. Gee, gee, gee Jou sente, jou drome, jou klere vol gate, Gee jou hart vir Hillbrow Ja, gee jou hart vir Hillbrow In Quartz Straat hoor ek n meisie my roep, Daars n Hare Krishna wat vra wat ek soek En ken ek vir Jesus? Vra n man op die stoep, Tussen Hillbrow records en Estoril Books En dis lank na twaalfuur, En die Hillbrow toring stuur Sy seine in die nag, sy sein in die nag, Sy sein vir die junkies wat wag, o En gee, gee, gee. Gee, gee, gee Jou sente, jou drome, jou toekoms vol gate, Gee jou hart vir Hillbrow, Ja, gee jou hart vir Hillbrow En die ligte gaan aan in die Chelsea Hotel, En stemme en musiek klink in elke woonstel. Ons sit in die son, drink wyn, Ons survive met 'n helse lot pyn in hierdie land, ja Kom ons drink op die een wat sy drome oorleef, Op die een wat kry wat hy vra, ja En gee, gee, gee. Gee, gee, gee Jou sente jou drome, jou toekoms vol gate, Gee jou hart vir Hillbrow Ja, gee jou hart vir Hillbrow, Komaan, gee jou hart vir Hillbrow

このページをシェア

Johannes Kerkorrelの人気曲

Johannes Kerkorrelのアルバム

15曲2016年
17曲2012年
20曲2000年
15曲1998年
30曲1996年
11曲1992年
Johannes Kerkorrel
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし