AWA

Afrikaners Is Plesierig

Track byKaren Zoid

6
0
  • 2015.05.15
  • 3:44
AWAで聴く

歌詞

I'd like to introduce myself: Johanne Ertjekollo And this is the alternative, you was so saf `n molo Haai jy loop verby, is mos dekadent Peace brother, give me five of suig jou pepperment Jy's cool, jy spoel jou mond me Aquafresh Jy leer mos al van hip-hop, in jou ma se creche Ja this alternative but we're not primitive Some het nog hare op hul lyf but we just like to live In peace Ekskuus, mevrou wat gaan nou aan? Ek wil net weet of is die internet dan nou te blaam Oops! Jou naam, jou naam I understand madame Ek ken mevrou Jy's een van daai Jy is so bietjie skaam Afrikaners is plesierig Dit kan julle glo Hulle hou van partytjie En dan maak hulle so En dan maak hulle so Babe is jy nog lief vir my? Babe is jy nog lief vir my? Babe is jy nog lief vir my? Ek gaan iemand iemand anders kry Luister hier jou yuppie scum Jou preconceived millennium man Ek maak jou kwaad want ek weet ek kan Gee my nog `n vatlap government plan En die bedelaars staan met sy uitsteek hand En vra my vir net nog twee rand Mense vrek oor die hele land En die res le op Clifton se strand En die musiek is vinnig Ek raak opgepsyche If you don't like it, better take a hike Almal is anders Se maar wat jou pla Hou net op om vra te vra Afrikaners is plesierig Dit kan julle glo Hulle hou van partytjie En dan maak hulle so En dan maak hulle so Babe is jy nog lief vir my? Babe is jy nog lief vir my? Babe is jy nog lief vir my? Ek gaan iemand iemand anders vry I'd like to now excuse myself Hul sit honde op mense Ek gaan liewer skape tel op Radio Sonder Grense Ja jy fix my cricket En miskien my rugby Bobbie Skinstad hoe's daai been Ek kyk nie Currie Cup nie Jy's cool Jy voel `n veer vir global warming Betogers moet iets anders doen Pamflette lees is boring Alles is affirmative al is jou baas verwant Kant so ook geen kant kom kies so swot maar 'wyl jy kan Die bank, die bank Die bank vra te veel rente Ek speel maar eerder pinball, met my 50 sente Ek het nie PMS nie, ek's net `n natural bitch I'd like to play guitar but I don't have perfect pitch Afrikaners is plesierig Dit kan julle glo Hulle hou van partytjie En dan maak hulle so En dan maak hulle so Babe is jy nog lief vir my? Babe is jy nog lief vir my? Babe is jy nog lief vir my? Ek gaan iemand iemand anders vry

このページをシェア

Karen Zoidの人気曲

Karen Zoidのアルバム

Karen Zoid
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし