AWA

Meer En Meer

0
0
  • 1996.01.01
  • 3:22
AWAで聴く

歌詞

Ek hou van hoe my wêreld draai Want ek weet jy is deel daarvan Ek sal vir jou die son gaan haal Wat aan die hemel hang Want jy weet ek wil jou altyd hê Want ek wys jou keer op keer En jy weet dat as ek aan jou raak Dan wil ek weer en weer Meer en meer jou diepte hê Meer en meer jou liefde hê Alles kan vergaan, maar my liefde hou net aan Meer en meer Ja, ek hou van hoe my wêreld draai Want ek weet jy's deel daarvan Ek sal vir jou die maand gaan haal Wat aan die hemel hang Want jy weet ek wil jou altyd hê Want ek wys jou keer op keer En jy weet dat as ek aan jou raak Dan wil ek weer en weer Meer en meer jou diepte hê Meer en meer jou liefde hê Alles kan vergaan, maar my liefde hou net aan Meer en meer Ja, ek hou van hoe my wêreld draai Want ek weet jy is deel daarvan Ek sal vir jou die ster gaan haal Wat aan die hemel hang Want jy weet ek wil jou altyd hê Want ek wys jou keer op keer En jy weet dat as ek aan jou raak Dan wil ek weer en weer Meer en meer jou diepte hê Meer en meer jou liefde hê Alles kan vergaan, maar my liefde hou net aan Meer en meer Meer en meer jou diepte hê Meer en meer jou liefde hê Alles kan vergaan, maar my liefde hou net aan Meer en meer Meer en meer jou diepte hê Meer en meer jou liefde hê Ja, alles kan vergaan, maar my liefde hou net aan Meer en meer Mmm alles kan vergaan, maar my liefde hou net aan Meer en meer Meer en meer

このページをシェア

Anneli Van Rooyenの人気曲

Anneli Van Rooyenのアルバム

Anneli Van Rooyen
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし