AWA

Madelein

Track byBles Bridges

0
0
  • 2002.10.28
  • 3:52
AWAで聴く

歌詞

Jy is 'n deel van 'n mooi lentedag Bloeisels wat lewe sal bring Ligte wat skitter op elke helder sterrenag Soet is die room van jou stem soos musiek Jy is die lied wat ek sing Want saam met jou is die lewe 'n liefdeslied Madelein! Sonneskyn, harmonie, melodie, simfonie Sterreglans, stralekrans, blommeprag, op 'n mooi somersdag Elke dag, is jy die begin en die einde vir my So, is jy, Madelein Jy is my lewe, liefde en lag Jy woon hier diep in my hart Al is die liefde niks meer 'n kinderspel vir jou Jy is nog jonk en jou lewe 'n lied Net nog 'n spel wat jy speel Saam kan ons lag en geniet wat die lewe ons bied Madelein! Sonneskyn, harmonie, melodie, simfonie Sterreglans, stralekrans, blommeprag, op 'n mooi somersdag Elke dag, is jy die begin en die einde vir my So, is jy, Madelein Instrumenteel Madelein! Sonneskyn, harmonie, melodie, simfonie Sterreglans, stralekrans, blommeprag, op 'n mooi somersdag Madelein Madelein

このページをシェア

Bles Bridgesのアルバム

17曲2015年
20曲2014年
20曲2005年
12曲2002年
12曲2002年
12曲2000年
21曲2000年
Bles Bridges
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし