AWA

Reispsalm

0
0
  • 2000.02.15
  • 3:17
AWAで聴く

歌詞

Ons is gesoute reisigers Deur dop en lied, deur klank en vers Ons is ballings uit 'n paradys Orals bekend maar nêrens tuis Agter elke grens 'n vreemde taal In elke stad sy katedraal Maar hoe jy ook al sing of vra Jou toekoms bly in Afrika Hoe lank moet jy nog aanhou soek Deur kaart of bybel, gids of boek? By watter herberg teen die wind In watter stal jou heiland vind? Onder watter ster of noorderlig Bly ons strompel, blind en sonder sig Slegs die suiderkruis wag lankal daar Ons toekoms is in Afrika As die nag finaal sy mantel gooi As die son verdof van wit tot rooi As die stede stil word, mense bang In die woude niks meer voëlgesang Sal ons wat weet, ons voete wend Terug na die donker kontinent Die laaste lente volg weldra Maar ons toekoms is in Afrika x2 Want eendag is ons kinders daar Nou reis ons weer saam na Afrika

このページをシェア

Laurika Rauchの人気曲

Laurika Rauchのアルバム

Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし