AWA

Leeuloop

0
0
  • 2014.08.20
  • 3:04
AWAで聴く

歌詞

Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil Daar is n lelike ding wat kopwys, in Parys Iets heeltemal anders as 'n bike race of 'n kopluis of by bachelor parties muis wys Op 'n barstoel by n braai, sit 'n ou en eet sy slaai Asseblief my lief se ja! Kan ek Leeuloop? Die ouens het mooi gevra Nou as jy weet wat die Leeuloop is, en jy weet waar die leeu moet rus Maak jou broek en jou belt los geleidelik, die Leeuloop is baie verleidelik En ek gaan hom nou stap vir stap verduidelik Knyp, twee balle vas tussen jou bene Met jou hande en jou knieë op die stene, trek af jou broek en brul As jy wil Solank jy net Leeuloop Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil My boetie Brollocks wou die Leeuloop uitraai, by n spitbraai Ek staan eenkant en ek kou aan 'n garage pie Toe ek omdraai, staan die SABC daar en wil dit uitsaai Nou hy't geweet wat die Leeuloop is, en hy't geweet die leeu moet rus Hy maak sy broek en sy belt los geleidelik Hy weet die Leeuloop is baie verleidelik Op SABC 2 het hy hom stap vir stap verduidelik Hy knyp twee balle vas tussen sy bene Met sy hande en jou knieë op die stene, hy trek af sy broek en brul Want hy wil Hy weet hy moet Leeuloop Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil Tennisballe, krieketballe, snoekerballe as jy wil Knyp, twee balle vas tussen jou bene Met jou hande en jou knieë op die stene, trek af jou broek en brul As jy wil Knyp, twee balle vas tussen jou bene Met jou hande en jou knieë op die stene, trek af jou broek en brul As jy wil Solank jy net Leeuloop Solank jy net Leeuloop Solank jy net Leeuloop Solank jy net Leeuloop

このページをシェア

Robbie Wesselsの人気曲

Robbie Wesselsのアルバム

Robbie Wessels
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし