AWA

Verkleur En Vermom

Track byFoto Na Dans

0
0
  • 2008.07.01
  • 3:50
AWAで聴く

歌詞

Lag, lag soos wat net jy kan, vir dinge wat min verstaan Hou jou hand voor jou mond, totdat alle emosie vergaan Hou die trane terug, dit was die kleure af. Verduur, verduur die glimlag vriend, dit sal jou binnekort verslaan. Ons heupe vas, geraamtes dol, tree die tree wat tel Dis die stille plek, waar ons stories kan oorvertel. Kom kom verheerlik die beton, die beton oerwoud agtergrond Kom sukkel, sukkel saam, kom vrees die hoogtes Kom tree nou aan by ‘n eenheidsfront Verduur, verduur die glimlag vriend, dit sal jou binnekort verslaan. Volg, volg my staaltjies ons kan die afgrond saam travers Sleep net oop met rooi vlae hoog geloofskleed swart kombers Kripties lei ek jou deur als plesierig, lig vermom.

このページをシェア

Foto Na Dansの人気曲

Foto Na Dansのアルバム

11曲2010年
4曲2008年
12曲2008年
Foto Na Dans
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし