AWA

Onthou Jy Nog?

0
0
  • 2015.03.01
  • 1:50
AWAで聴く

歌詞

Onthou jy nog? Terwyl die wind, die bome buig en die blare van die takke skud het ons saam teen die reën geskuil En jy't nog so geskrik Toe ek jou sê: Dis als verby ons weë moet nou skei My arme kind, dis hartseer maar dis beter dat ek gaan Ek swyg, en jy huil Onthou jy nog? My hand wat joune, saggies vashou omdat jy spoedig sou sien dat jy regtig meer verdien, terwyl jy deur jou trane lag en sê ... Miskien Dis nou weer herfs Dit reën Maar alleen skuil ek onder die lower en dink aan jou En ek ween

このページをシェア

Richard Van Der Westhuizenのアルバム

Richard Van Der Westhuizen
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし